Ons is Plaasklonkies

“Waar ons speel-speel leer.”

 

x

 

Ons Missie

By Plaasklonkies streef ons daarna om ‘n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag hê die kinders moet veilig en geborge voel, beide emosioneel en fisies, en om met respek deur ander behandel te word. Op die manier wil ons by hulle ‘n liefde vir hul medemens, die natuur en bowenal hulself kweek!

Klassies

Perdjies

Skapies

Eendjies

Hasies

Koeitjies

Kuikens

Personeel

Gina Swanepoel

Gina Swanepoel

Lorinda van Wyk

Lorinda van Wyk

Chrissie Smuts

Chrissie Smuts

Dora Makheti

Dora Makheti

Sarha van Zyl

Sarha van Zyl

Johanna Swarts

Johanna Swarts

Bernice van den Berg

Bernice van den Berg

Monica Botha

Monica Botha

Taz Huisman

Taz Huisman

Elizabeth Sediane

Elizabeth Sediane

Dera Cilliers

Dera Cilliers

Magdeline Sethlodi

Magdeline Sethlodi

Soekgids

Digitale Nuusbrief

Skryf In

Lees Meer

Wat mense van ons sê

Plaasklonkies is die beste Kleuterskool in ons omgewing. Hier word daar gespeel en geleer. Wat ek baie van die skool hou daar is genoeg ruimte en aktiwiteite. Hier is talle plaasdiere, kleuters kry ook die geleentheid om op die perde te ry en word geleer hoe om die diere te versorg. Hulle het ook ‘n groentetuin waar hulle lekker saam kan werk. Hier word daar nog geklim en klouter en glo my hier is baie klimrame. Kinders word ook nie net in klein klaskamers ingedruk nie lekker ruim en groot klaskamers. Die onderwysers is van die boonste gehalte hulle sien altyd, om na die kinders se behoeftes. Daar is ook streng veiligheids maatreëls. So gaan die lys net aan. Baie dankie aan Plaasklonkies wat julle vir my kleinkinders doen. Julle is die enigste kleuterskool wat ek sal aanbeveel.

My kind is baie gelukkig by plaasklonkies. Kry al die liefde en aandag wat sy nodig het van haar juffrou(Antoinette). Baie dankie al die personeel by plaasklonkies vir alles wat julle vir ons kindertjies doen.

Ek het nie kleinkinders daar nie, maar was al n paar keer daar. Soos bv. Met die plaasklonkies se entrepeneurs dag op 12 November 2015 daar was so ‘n “heerlike atmosfeer”.

EN!! Wat my beindruk het, was die pragtige geboue, hulle, het hul eie atmosfeer geskep!

Dit skep werklik n pynlik netjiese en gesellige prentjie!

Excellent place for young children to be. My grandson is there and he has learned a lot.

Thank you Plaasklonkies.

Adres:
Ravel Road 75, Mantevrede, Vanderbijlpark