Fooie

Skryf jou kleuter in by Plaasklonkies.

 

Hoe doen ek aansoek?

‘n Getekende Inskrywingsvorm tesame met die registrasiefooi en die eerste maand se fooie word benodig om u kind se inskrywing by Plaasklonkies te verseker. ‘n Herregistrasiefooi is elke jaar voor einde November betaalbaar om u kind se plek te verseker.

Aan die begin van elke semester moet elke ouer asseblief vir ons die volgende items skool toe stuur:

  • x3 rolle toiletpapier
  • x1 boks sneesdoekies
  • x1 bottel handewasseep
  • x1 pak wet wipes

Fooie is vooruit betaalbaar voor die derde van elke maand. Indien u kind se registrasie by Plaasklonkies beeindig moet word vir welke rede ookal, benodig albei partye ten minste een kalendermaand skriftelike kennis. November-maande word nie aanvaar as ‘n kennismaand nie. Indien u kind die skool verlaat moet u aan die einde van September alreeds kennis gee.

Navrae

Adres:
Ravel Road 75, Mantevrede, Vanderbijlpark